KERSFEES 2011...........
Celest het die Kers-toneel self gemaak en saamgebring vir die tafel.
Wit stoel-oortreksels wat ek gemaak het. |
Ek en Daan. |
Celest & Freddie |
Simon en Daan |
Die aand het beter verloop as wat ek verwag het, nie te veel trane nie. |
Rebecca & Riekert |
Ons het musiek geluister, op Daan se grammofoon, dit was heerlik! |
Ons dansende hoendertjies vir Ou Kersaand. |
Liefde, Vreugde en Vrede! |
Die kinders eet die vars kersies wat in die nagereg moet kom. |
Ons kossies. |
Die nagereg! HEERLIK! |
Op Kersdag het ons onder andere Jenga gespeel. |
En strand toe gegaan. |
Celest & Simon |
OOOOoo, dit was 'n lekker daggie op die strand. Hoop almal het 'n wonderlike CHRISTUS-FEES geniet!! |
Ag lyk lekker. Gelukkige nuwe jaar vir julle. Liefde
ReplyDeleteHetta die fotos is pragtig. Moet net besluit watter my gunsteling is, Basie se vlegsel? Disco Hoenders? Daan se jenga vangskoot? Ludick se OOoOo? Sal saam met jou stilletjies 'n klein traantjie wegpik.
ReplyDelete